Sam Shepard

Sam Shepard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Samuel Shepard Rogers III
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1962–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sam Shepard Rogers III (5 November 1943 – 27 Julie 2017) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Right Stuff (1983), Black Hawk Down (2001), Mud (2012), en August: Osage County (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy